Ons dienste

Registrasie

Maklike registrasie proses.
Ons registrasievorm is hierso

Bekwame Tutors

Ons het toegewyde en bekwame tutors wat u kind bystaan.

Elke Vakgebied

Ons lewer toegewyde bystand in elke vakgebied wat in die skool se kurrikulum ingesluit is.

Resultate

Ons tutors werk met u kind se belange op die hart, en hul akademiese resultate sal vanself hiervan spreek.

Registreer vandag

Ons Fooie

Klasse duur ongeveer 1 uur per week.

Die klas fooie word maandeliks gefaktureer vir werklike klasse voltooi.

Eerste 10 klasse

R270

/ Klas

  • Vir die eerste 10 klasse
  • Individuele klas 1 uur per week


Mees Populêr

NA 10 KLASSE

R220

/ Klas

  • Vir enige opvolgende klas na eerste 10 klasse per kwartaal
  • Individuele klas 1 uur per week
  • Enige vakgebied 

Registreer vandag

EKSAMEN VOORBEREIDING

R200

/ Klas

  • Groep klas van 2 uur
  • Enige vakgebied 
  • Net vir Eindeksamens

Vind meer uit oor ons

Volg ons gerus op sosiale media platforms om meer van ons doen en late te ontdek!

Registreer vandag

populêre Vakke

Ons bied alle vakgebiede aan vanaf Graad R tot Graad 12.

image10
Wetenskappe

Fisiese wetenskap

Sosiale Wetenskappe

Biologie

image12
Wiskunde

Wiskunde

Wiskunde Geletterdheid

Alfa Wiskunde

image011
Besigheidstudies

Ekonomie

Rekeningkunde

Besigheidstudies

image8
Tale

Afrikaans Eerste Taal

English FAL

English Home Language